Kruiner Kleuters
  • Tuis
  • Meer Inligting
    • Wie is ons?
    • Ontmoet ons personeel
    • Veiligheid en sekuriteit
    • Spyskaart
    • Buitemuurse aktiwiteite
  • Juweel Kissies
  • Fooie
  • Kontak ons
    • Stuur n boodskap
    • Kontak ons

Welkom by Kruiner Kleuters

Kruiner Kleuters is 'n uitmuntende Afrikaanse kleuterskool direk oorkant Laerskool Helderkruin.

Ons bied voortreflike versorging aan babas en kleuters vanaf drie maande tot Gr. RR met afsonderlike, ouderdomgepaste speelareas.

Ons bekwame onderwysers dra jou kinders se belange op die hart en verseker dat hulle speel en leer in 'n veilige en liefdevolle omgewing.

Kruiner Kleuters beloof gehalte, Christelike onderrig met die doel op persoonlike groei en ontwikkeling. 

Ons Covid-19 regulasies is in plek en ouers kan met gemoedsrus hul kosbaarste besittings aan ons toevertrou.
 

Baba Sentrum

Picture

Kleuter Afdeling

Picture

RR SteRRe

Picture
Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Tuis
  • Meer Inligting
    • Wie is ons?
    • Ontmoet ons personeel
    • Veiligheid en sekuriteit
    • Spyskaart
    • Buitemuurse aktiwiteite
  • Juweel Kissies
  • Fooie
  • Kontak ons
    • Stuur n boodskap
    • Kontak ons