Kruiner Kleuters
  • Tuis
  • Meer Inligting
    • Wie is ons?
    • Ontmoet ons personeel
    • Veiligheid en sekuriteit
    • Spyskaart
    • Buitemuurse aktiwiteite
  • Juweel Kissies
  • Fooie
  • Kontak ons
    • Stuur n boodskap
    • Kontak ons

Aansoek vir onderwyspos

Baie dankie dat jy aansoek doen vir 'n pos by Kruiner Kleuters.

Ons wil graag meer van jou weet, en vereis dat jy 'n kort vorm invul met meer besonderhede oor jouself.

Voor jy die vorm voltooi, bevestig asseblief die volgende:

1. Jy kan vlot Afrikaans praat, lees en skryf
2. Jy is beskikbaar om Januarie 2018 te begin
3. Jy is bereid om voldag te werk (Naskool slegs 13:00 - 18:00)
4. Jy kan daagliks tussen jou huis en Helderkruin, Roodepoort pendel
 

Ja, ek bevestig dat ek aan al die vereistes voldoen
Nee, ek voldoen nie aan al die vereistes nie
Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Tuis
  • Meer Inligting
    • Wie is ons?
    • Ontmoet ons personeel
    • Veiligheid en sekuriteit
    • Spyskaart
    • Buitemuurse aktiwiteite
  • Juweel Kissies
  • Fooie
  • Kontak ons
    • Stuur n boodskap
    • Kontak ons