Baba Sentrum
Kruiner Kleuters se baba sentrum is apart van die res van die kleuterskool, en bied gefokusde sorg spesiaal vir babas.
Ons verstaan die behoefde vir klein groepies en toegewyde aandag wat 'n dagmoeder bied, maar bied ook die kennis en gerustheid van 'n kleuterskool aan.
Ontwikkeling van 'n baba se brein, sluit in die interafhanklikheid van kognitiewe taal, sensoriese-motoriese en sosiaal-emosionele ontwikkeling.
Die eerste paar maande van 'n baba se breinontwikkeling is veral sensitief, wat 'n merkwaardige vermoë toon om inligting te absorbeer en aan te pas by hulle omgewing.
Die vroeë ontwikkeling van 'n baba se kognitiewe en nie-kognitiewe domeine, is noodsaaklik vir 'n verbeterde akademiese bereiking, produktiwiteit en sosiale funksionering in volwassenheid.
Gedurende hierdie tydperk is dit noodsaaklik dat 'n baba in 'n omgewing is wat stimulasie vir die brein bied, danksy 'n verskeidenheid interessante dinge om te sien, hoor en aanraak.