Kruiner Kleuters
  • Tuis
  • Meer Inligting
    • Wie is ons?
    • Ontmoet ons personeel
    • Veiligheid en sekuriteit
    • Buitemuurse aktiwiteite
  • Juweel Kissies
  • Fooie
  • Kontak ons
    • Stuur n boodskap
    • Kontak ons

Kleuter Afdeling

'n Kleuter moet versorg en veilig voel voordat hulle kan leer.  Kruiner Kleuters koester liefdevolle verhoudings tussen kinders, onderwysers en ouers.  

Kinders floreer wanneer daar konsekwentheid in die sorg tussen die huis en die skool is. Ouers kry daaglikse verslae oor hul kind se aktiwiteite en gereelde vorderingsverslae en rapporte.  Ons streef daarna om ouers se kinderopvoedingsdoelwitte en -waardes te verstaan en te respekteer.

Ons gekwalifiseerde onderwyseresse sal jou kleuter se belange op die hart dra, en ouers kan met 'n gerusde hart hulle kosbaarste besittings aan ons toevertrou. 

Ons klassies in ons Kleuter Afdeling:

Smarag (2 - 3 jaar)
Perel (3 - 4 jaar)
​Granaat (3 - 4 jaar)
Picture
Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Tuis
  • Meer Inligting
    • Wie is ons?
    • Ontmoet ons personeel
    • Veiligheid en sekuriteit
    • Buitemuurse aktiwiteite
  • Juweel Kissies
  • Fooie
  • Kontak ons
    • Stuur n boodskap
    • Kontak ons