Koraal Klassie
Koraal maatjies word gedurende die skooljaar 2 jaar oud.
Hierdie jaar verander hulle van behendige kruipers, na goeie stappers, tot naellopers. Ons Koraal klassie is perfek vir peuter ontwikkeling en hier hulle lekker speel, hardloop en tuimel in 'n veilige omgewing.
Ons uitstekende onderwyseresse is gereed om jou peuter by te staan met die geweldige intellektuele, sosiale en emosionele veranderinge wat hierdie jaar gaan plaasvind.