Saffier klassie
Jy is nou ‘n volwaardige kleuter en talle veranderinge in gedrag en vermoëns gaan nou plaasvind. Jy kan nou self begin dink en probleme oplos. Jy is baie nuuskierig en geniet dit baie om iets self te doen.
Jy gaan baie van die buitespeel area hou! Daar is baie oulike speelgoed wat spesifiek vir jou ouderdom geskik is waarmee jy kan speel.
Jy en jou maats gaan ook in die sagte speelarea speel, en hier kan jy jou waagtoertjies oefen in 'n veilige omgewing.