Noodhulp, veiligheid en sekuriteit
Jou kind se veiligheid en sekuriteit is vir ons van uiterse belang. Alle klaskamers en speelgrond areas word gemonitor deur middel van CCTV kameras. Toegang na die perseel kan slegs verkry word deur vingerafdruk-skandering.
Alle onderwysers en assistente het noodhulp kursusse voltooi en opkappingskursusse word gereeld gedoen om te verseker dat enige noodgeval met kennis hanteer kan word. Ons speel areas is spesiaal ontwerp vir veiligheid en babas en kleiner maats spog met hulle eie speel area afsonderlik van die groter maats. Wees verseker ~ jou kinders is in die beste hande! |