Kruiner Kleuters
  • Tuis
  • Meer Inligting
    • Wie is ons?
    • Ontmoet ons personeel
    • Veiligheid en sekuriteit
    • Buitemuurse aktiwiteite
  • Juweel Kissies
  • Fooie
  • Kontak ons
    • Stuur n boodskap
    • Kontak ons

Ametis klassie

Jy vorm nou deel van die Kruiner SteRRe!

Jy begin tussen fantasie en realiteit onderskei en fantasie spel is groot pret.


Die wêreld vir n Ametis is ongelooflik nuut en interessant.  Ons gaan saam ‘n hele klomp “WOW” oomblikke beleef.

​
13 Jaar op die skoolbanke is baie lank, en daarom glo ons dat kleuters nog 'n klein rukkie, kind moet wees.
Klein mensies ontwikkel by Kruiner SteRRe hulle individuele persoonlikhede soos wat hulle speel-speel leer. 

Kruiner Kleuters spog met 'n BED gekwalifiseerde onderwyseres, wat maatjies deur middel van prettige, opvoedkundige aktiwiteite, voorberei om met gemak na Graad R te vorder.

Ons Kruiner SteRRe leer:
Groot- en fynmotoriese vaardighede
Wiskunde, getalle, inleiding tot vorms, tel en patrone 
Wetenskap, interaksie met die natuurlike omgewing en waarnemings
Sosiale Studies, diversiteit, interaksie met ander leerders, hoe om in 'n span te werk, verantwoordelikheid
Taal en geletterdheid, naam en woordvereniging, verhoog woordeskat
Picture
Picture
Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Tuis
  • Meer Inligting
    • Wie is ons?
    • Ontmoet ons personeel
    • Veiligheid en sekuriteit
    • Buitemuurse aktiwiteite
  • Juweel Kissies
  • Fooie
  • Kontak ons
    • Stuur n boodskap
    • Kontak ons