Kruiner Kleuters
  • Tuis
  • Meer Inligting
    • Wie is ons?
    • Ontmoet ons personeel
    • Veiligheid en sekuriteit
    • Buitemuurse aktiwiteite
  • Juweel Kissies
  • Fooie
  • Kontak ons
    • Stuur n boodskap
    • Kontak ons

Diamant Klassie

Ons baba Diamantjies sal die rustigheid en veiligheid van die babaklas geniet.

Ons bekwame dagmoeders sorg vir roetine en stimulasie en ouers kan verseker wees dat hulle babas die beste sorg ontvang. Ons hou baba se mylpale fyn dop, en oefen gereeld waar daar dalk aandag nodig is.

​Dit is baie opwindend vir ouers om te sien hoe hul babas sosiale wesens word wat met ander kan kommunikeer,  en hulle bewustheid van mense en omgewing toe neem gedurende hierdie jaar.
Picture
Picture
Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Tuis
  • Meer Inligting
    • Wie is ons?
    • Ontmoet ons personeel
    • Veiligheid en sekuriteit
    • Buitemuurse aktiwiteite
  • Juweel Kissies
  • Fooie
  • Kontak ons
    • Stuur n boodskap
    • Kontak ons