Kruiner Kleuters
  • Tuis
  • Meer Inligting
    • Wie is ons?
    • Ontmoet ons personeel
    • Veiligheid en sekuriteit
    • Buitemuurse aktiwiteite
  • Juweel Kissies
  • Fooie
  • Kontak ons
    • Stuur n boodskap
    • Kontak ons

 Fooie 2026

Ons fooie is betaalbaar oor 12 maande as volg:

Babas:                    Halfdag:         R3,310 per maand
                                  Voldag:         R4,140 per maand
 
Kleuters:               Halfdag:         R3,090 per maand
                                  Voldag:        R3,860 per maand

Naskool:                                        R1350 per maand

Inskrywingsfooi

'n Jaarlikse inskrywingsfooi van R950 is betaalbaar vir alle leerders. 
Hierdie fooi is nie terugbetaalbaar en word aangewend vir Kruiners se persoonlike items by die skool sowel as die instandhouding van die perseel.

Addisionele fooie

Geen addisionele koste vir instappies, skryfbehoeftes of etes is betaalbaar nie.

Ouers verskaf babas se formule melk, doeke, 'Wet wipes' en roompies.  

Alle leerders kry heerlike, voedsame, tuisgemaakte maaltye en fooie sluit in:
Ontbyt, Oggend happie, Middagete en Middag happie. 


Buitemuurse aktiwiteite is opsioneel beskikbaar teen 'n addisionele maandelikse fooi.
Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Tuis
  • Meer Inligting
    • Wie is ons?
    • Ontmoet ons personeel
    • Veiligheid en sekuriteit
    • Buitemuurse aktiwiteite
  • Juweel Kissies
  • Fooie
  • Kontak ons
    • Stuur n boodskap
    • Kontak ons