Kruiner Kleuters
  • Tuis
  • Meer Inligting
    • Wie is ons?
    • Ontmoet ons personeel
    • Veiligheid en sekuriteit
    • Buitemuurse aktiwiteite
  • Juweel Kissies
  • Fooie
  • Kontak ons
    • Stuur n boodskap
    • Kontak ons

Pêrel klassie

Jy bereik nou ‘n baie belangrike mylpaal in jou lewe.  Jy is nie meer ‘n peuter nie, maar wel ‘n kleuter wat al hoe meer selfstandig wil optree.

Jy begin nou met maatjies speel en gaan dit geniet om op die pragtige speelgrond te klim en klouter.  Jy is redelik vaardig met klein spiertjies en die groot-motoriese ontwikkeling sal nou al hoe meer waagstukke insluit.  
Picture
Picture
Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Tuis
  • Meer Inligting
    • Wie is ons?
    • Ontmoet ons personeel
    • Veiligheid en sekuriteit
    • Buitemuurse aktiwiteite
  • Juweel Kissies
  • Fooie
  • Kontak ons
    • Stuur n boodskap
    • Kontak ons