Kruiner Kleuters
  • Tuis
  • Meer Inligting
    • Wie is ons?
    • Ontmoet ons personeel
    • Veiligheid en sekuriteit
    • Buitemuurse aktiwiteite
  • Juweel Kissies
  • Fooie
  • Kontak ons
    • Stuur n boodskap
    • Kontak ons

Kruiner SteRRe

13 Jaar op die skoolbanke is baie lank, en daarom glo ons dat kleuters nog 'n klein rukkie, kind moet wees.
Klein mensies ontwikkel by Kruiner SteRRe hulle individuele persoonlikhede soos wat hulle speel-speel leer. 

Kruiner Kleuters spog met 'n BED gekwalifiseerde onderwyseres, wat maatjies deur middel van prettige, opvoedkundige aktiwiteite, voorberei om met gemak na Graad R te vorder.

Ons Kruiner SteRRe leer:
Groot- en fynmotoriese vaardighede
Wiskunde, getalle, inleiding tot vorms, tel en patrone 
Wetenskap, interaksie met die natuurlike omgewing en waarnemings
Sosiale Studies, diversiteit, interaksie met ander leerders, hoe om in 'n span te werk, verantwoordelikheid
Taal en geletterdheid, naam en woordvereniging, verhoog woordeskat

Wat kan Kruiner SteRRe my bied?

Ons klein groepies en toegewyde persoonlike aandag, verseker dat maatjies veilig en gelukkig voel.
Ons fokus op emosionele intelligensie en stel maatjies in staat om op hulle eie tempo voor te berei vir die groot skool.
Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Tuis
  • Meer Inligting
    • Wie is ons?
    • Ontmoet ons personeel
    • Veiligheid en sekuriteit
    • Buitemuurse aktiwiteite
  • Juweel Kissies
  • Fooie
  • Kontak ons
    • Stuur n boodskap
    • Kontak ons