Kruiner Kleuters
  • Tuis
  • Meer Inligting
    • Wie is ons?
    • Ontmoet ons personeel
    • Veiligheid en sekuriteit
    • Buitemuurse aktiwiteite
  • Juweel Kissies
  • Fooie
  • Kontak ons
    • Stuur n boodskap
    • Kontak ons

Ruimsig Fooie

Babas

Halfdag Babas             (06:30 - 14:00)  R2 200 per baba per maand
Voldag Babas               (06:30 - 18:00)  R2 995 per baba per maand

Kleuters

Halfdag Kleuters            (06:30 - 14:00)  R1 995 per kleuter per maand
Voldag Kleuters             (06:30 - 18:00)  R2 750 per kleuter per maand

 Voorskool (05:30 - 07:00)

Kruiner Kleurter                  R  170 per  maand

Inskrywingsfooi

n Jaarlikse inskrywingsfooi van R900 is betaalbaar.
Hierdie fooi is nie terugbetaalbaar en word aangewend vir Kruiners se persoonlike items by die skool.

Addisionele fooie

Geen addisionele koste vir instappies, skryfbehoeftes, vakansieskool of etes is betaalbaar nie.

Ouers verskaf babas se formule melk, doeke, 'Wet wipes' en roompies.  

Babas en kleuters kry heerlike, voedsame, tuisgemaakte maaltye, maar indien jou baba iets spesifiek verlang (soos Purity), is jy welkom om dit daagliks saam te stuur.

Buitemuurse aktiwiteite is optioneel beskikbaar vir groter kleuters teen 'n addisionele maandelikse fooi.

Die hek werk met vingerafdruk-skandering, maar addisionele toegang skyfies kan aangekoop word indien benodig.
Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Tuis
  • Meer Inligting
    • Wie is ons?
    • Ontmoet ons personeel
    • Veiligheid en sekuriteit
    • Buitemuurse aktiwiteite
  • Juweel Kissies
  • Fooie
  • Kontak ons
    • Stuur n boodskap
    • Kontak ons