Kruiner Kleuters
  • Tuis
  • Meer Inligting
    • Wie is ons?
    • Ontmoet ons personeel
    • Veiligheid en sekuriteit
    • Buitemuurse aktiwiteite
  • Juweel Kissies
  • Fooie
  • Kontak ons
    • Stuur n boodskap
    • Kontak ons

Voorskool sorg

Ons is baie lief vir Kruiners, en nooi Laerskool Helderkruin leerders uit om by ons kom kuier as mamma vroeg werk toe moet gaan.

Kruiner Kleuters se deure is al van 05:30 af oop vir voorsorg en maats kan rustig blokkies bou, speletjies speel of klim en klouter.  Elke maat bring ietsie vir ontbyt en kan dan heerlik daaraan smul op sy eie tyd.  

Teen 07:00 is die onderwysers alreeds by Laerskool Helderkruin, en word die voorskool maats veilig tot op die skoolperseel gehelp. Omdat ons direk oorkant die skool gelee is, stap ons sommer oor en geen vervoer word benodig nie.

​ 
Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Tuis
  • Meer Inligting
    • Wie is ons?
    • Ontmoet ons personeel
    • Veiligheid en sekuriteit
    • Buitemuurse aktiwiteite
  • Juweel Kissies
  • Fooie
  • Kontak ons
    • Stuur n boodskap
    • Kontak ons