Granaat klassie
Jy bereik nou ‘n baie belangrike mylpaal in jou lewe. Jy is nie meer ‘n peuter nie, maar wel ‘n kleuter wat al hoe meer selfstandig moet optree.
Jy begin nou met maatjies speel en gaan dit geniet om op die pragtige speelgrond te klim en klouter. Jy is redelik vaardig met klein spiertjies en die groot-motoriese ontwikkeling sal nou al hoe meer waagstukke insluit.