Kruiner Kleuters
  • Tuis
  • Meer Inligting
    • Wie is ons?
    • Ontmoet ons personeel
    • Veiligheid en sekuriteit
    • Buitemuurse aktiwiteite
  • Juweel Kissies
  • Fooie
  • Kontak ons
    • Stuur n boodskap
    • Kontak ons

Koraal Klassie


Koraal maatjies is nou nie meer klein babas nie, en is reg om die wereld aan te pak.

​Hierdie jaar verander hulle van behendige kruipers, na goeie stappers, tot naellopers.  
Ons Koraal klassie is perfek vir peuter ontwikkeling en hier hulle lekker speel, hardloop en tuimel in 'n veilige omgewing. 

Ons uitstekende onderwyseresse is gereed om jou peuter by te staan met die geweldige intellektuele, sosiale en emosionele veranderinge wat hierdie jaar gaan plaasvind. 
Picture
Picture
Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Tuis
  • Meer Inligting
    • Wie is ons?
    • Ontmoet ons personeel
    • Veiligheid en sekuriteit
    • Buitemuurse aktiwiteite
  • Juweel Kissies
  • Fooie
  • Kontak ons
    • Stuur n boodskap
    • Kontak ons